Kierston Wareing

Kierston Wareing
Geboorte 7 Januarie 1976 (1976-01-07)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kierston Wareing (gebore 7 Januarie 1976) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rise of the Footsoldier (2007), Fish Tank (2009), Bonded by Blood (2010), en The Double (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy